Modulekode | TRL 801 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Teoretiese agtergrond tot eietydse internasionale tendense in oudiovisuele vertaling, spesifiek met betrekking tot onderskrifskepping. Toepassing van hierdie beginsels in Suid-Afrika as 'n veeltalige ontwikkelende land. Gevorderde praktiese opleiding in die gebruik van professionele sagteware vir onderskrifskepping. Skep van onderskrifte vir 'n aantal vollengte plaaslike en internasionale tekste in verskillende genres, in elke student se eie taalkombinasie. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App